Ek wil julle net bedank
Ek wil julle net bedank en my waardering uitspreek vir wat julle vermag het met my gebreekte enkel. Met volhoubare behandeling, kan my voet weer normaal funksioneer. VK Physio stel belang in al hulle pasiente. Hulle is vriendelik, hulpvaardig en baie bekwaam. Ek sal hulle beslis aanbeveel